Psalms 115:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ons sal die HERE loof van nou af tot in ewigheid. Prys die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar óns kan die Here loof, nou en vir altyd! Prys die Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | maar ons sal die HERE prys, van nou af tot in ewigheid. Halleluja! |
| Afrikaans 1983 | maar óns, ons prys die Here, nou en vir altyd! Prys die Here! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar ons, ons sal die Here prys, nou en vir altyd. Halleluja! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ons? Ons sal die Here prys, nou en altyd. Julle moet die Here prys! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar ons wat lewe, sal die Here loof. Ons sal nou begin en vir altyd aanhou. Kom prys die Here! |