Psalms 115:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die dooies loof die HERE nie, ook nie almal wat in die stilte neerdaal nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dooies kan die Here nie prys nie, ook nie hulle wat die grafstilte binnegaan nie.
Afrikaans 1933/1953 Die dode en almal wat na die stilte neerdaal, sal die HERE nie loof nie;
Afrikaans 1983 Nie die dooies prys die Here nie, nie dié wat die graf in is nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die dooies sal die Here nie loof nie, nie enige van hulle wat na die stilte afdaal nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat dood is, mense wat in die grafte is waar dit stil is, hulle prys nie die Here nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy dood is, kan nie jy of enige ander dooie mens die Here prys nie. Dan is jy nie meer daar om dit te doen nie.