Psalms 115:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die hemel, ja, die hemel behoort aan die HERE, maar die aarde het Hy aan die mensekinders gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hemele behoort aan die Here, maar die aarde het Hy vir die mensdom gegee.
Afrikaans 1933/1953 Die hemele is hemele vir die HERE, maar die aarde het Hy aan die mensekinders gegee.
Afrikaans 1983 Die hemel is net vir die Here, maar die aarde het Hy aan die mense gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hemel is die Here se hemel, maar die aarde het Hy vir mensekinders gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hemel is die Here se hemel, maar Hy het die aarde vir die mense gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou net: Die Here bly in die hemelse wêreld. Die mens se blyplek is op die aarde! Daar is ’n groot verskil tussen Hom en mense.