Psalms 115:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle is geseën deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag die Here julle seën, Hy wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle is geseënd deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans 1983 | Mag die Here julle seën, Hy wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag julle geseën word deur die Here wat hemel en aarde gemaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bid dat die Here julle sal seën, Hy wat die hemel en die aarde gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy wat alles in die wêreld gemaak het, sal julle baie gelukkig maak. |