Psalms 115:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE sal julle meer en meer vermeerder, julle en julle kinders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag die Here julle vermeerder, julle en julle kinders. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE sal julle vermenigvuldig, julle en jul kinders. |
| Afrikaans 1983 | Mag die Here julle talryk maak, julle én julle kinders. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag die Here julle meer maak, julle en julle kinders. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bid dat die Here julle meer sal laat word, julle en julle kinders. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sal vir julle ’n baie groot nageslag gee en julle baie maak. |