Psalms 115:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal die wat die HERE vrees, klein en groot seën. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy seën hulle wat die Here dien, sowel klein as groot. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy sal diegene seën wat die HERE vrees, die kleintjies saam met die grotes. |
| Afrikaans 1983 | Hy seën dié wat Hom dien, klein en groot. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal hulle wat vir die Here ontsag het, seën – die kleintjies saam met die grotes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal die mense seën wat Hom dien, die mense wat belangrik is en die mense wat nie belangrik is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy laat dit goed gaan met sy kinders wat Hom dien. Hy gee goeie dinge aan almal wat Hom dien en aanbid, klein en groot. |