Psalms 115:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE het aan ons gedink; Hy sal ons seën; hy sal die huis van Israel seën; hy sal die huis van Aäron seën. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here dink aan ons en seën ons. Hy seën die huis van Israel, Hy seën die huis van Aäron, |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE het aan ons gedink: Hy sal seën, Hy sal die huis van Israel seën, Hy sal die huis van Aäron seën. |
| Afrikaans 1983 | Die Here dink aan ons: Hy seën, Hy seën die huis van Israel, Hy seën die huis van Aäron, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here dink aan ons. Hy sal seën: Hy sal die huis van Israel seën; Hy sal die huis van Aäron seën; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het ons onthou, Hy sal ons seën, Hy sal die volk Israel seën, Hy sal die nageslag van Aäron seën, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here dink aan ons: Hy gee vir ons goeie dinge. |