Psalms 115:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle wat die HERE vrees, vertrou op die HERE; Hy is hulle hulp en hulle skild. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle almal wat die Here dien, vertrou op die Here! Hy is hulle helper, Hy is hulle skild. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle wat die HERE vrees, vertrou op die HERE: Hy is hulle hulp en hulle skild. |
| Afrikaans 1983 | Julle wat die Here dien, vertrou op die Here! Hy help en beskerm julle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle wat vir die Here ontsag het, vertrou op die Here! Hy is hulle hulp en hulle skild. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat die Here dien, moet op Hom vertrou, Hy help hulle en Hy beskerm hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle wat die Here dien, vertrou op Hom! Hy help julle en Hy beskerm julle. |