Psalms 115:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Huis van Aäron, vertrou op die HERE: Hy is hulle hulp en hulle skild.
Afrikaans (NLV) 2011 Huis van Aäron, vertrou op die Here! Hy is hulle helper, Hy is hulle skild.
Afrikaans 1933/1953 Huis van Aäron, vertrou op die HERE: Hy is hulle hulp en hulle skild!
Afrikaans 1983 Huis van Aäron, vertrou op die Here! Hy help en beskerm jou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Huis van Aäron, vertrou op die Here! Hy is hulle hulp en hulle skild.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die nageslag van Aäron moet op die Here vertrou, Hy help hulle en Hy beskerm hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle wat in die huis van God die Here dien en aanbid, vertrou op Hom! Hy help en beskerm sy kinders.