Psalms 114:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat die rots in 'n staande water verander het, die klip in 'n fontein van water.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat die rots verander na poele water, die vaste rots na fonteine van water.
Afrikaans 1933/1953 wat die rots verander het in 'n waterplas, die keisteen in 'n waterfontein!
Afrikaans 1983 Hy wat rots in waterkuile verander, harde klip in fonteine.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat die rots verander het in 'n waterryke vleiland, die vuursteen in 'n waterfontein.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is Hý wat rotse verander het, dit het watergate geword, Hy het harde klippe verander, dit het water-fonteine geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het klipharde rotse in ’n groot dam vol water verander, harde klippe in ’n fontein vol vars water!