Psalms 114:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Bewe, o aarde, voor die aangesig van die HERE, voor die aangesig van die God van Jakob;
Afrikaans (NLV) 2011 Bewe, aarde, in die teenwoordigheid van die Here, in die teenwoordigheid van die God van Jakob,
Afrikaans 1933/1953 Beef, aarde, voor die aangesig van die HERE, voor die aangesig van die God van Jakob,
Afrikaans 1983 Bewe, aarde, as die Here verskyn, as die God van Jakob verskyn,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sidder, aarde, voor die Heer, voor die God van Jakob,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die aarde moet bewe wanneer die Here kom, wanneer die God van Jakob kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Aarde, jy moet bewe van vrees wanneer die Here op die toneel verskyn! Bewe as die God van Jakob sy opwagting maak.