Psalms 114:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat het dit vir jou gedoen, o see, dat jy gevlug het? jy Jordaan, dat jy teruggedryf is? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat is verkeerd, see, dat jy vlug, Jordaanrivier, dat jy wegdraai, |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat is dit met jou, o see, dat jy vlug? o Jordaan, dat jy agteruitwyk? |
| Afrikaans 1983 | Wat is dit met jou, see, dat jy op die vlug slaan, wat is dit, Jordaan, dat jy terugdraai, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat gaan met jou aan, see, dat jy vlug, Jordaan, dat jy terugdeins, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | See, hoekom vlug jy? Jordaan-rivier, hoekom draai jy weg? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | See, wat is fout met jou dat jy so vinnig op die vlug slaan, en jy, Jordaan, hoekom gee jy pad? |