Psalms 114:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Israel uit Egipte uitgetrek het, die huis van Jakob uit 'n volk van vreemde taal;
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die Israeliete uit Egipte getrek het, die nageslag van Jakob uit die land met ’n vreemde taal,
Afrikaans 1933/1953 Toe Israel uit Egipte getrek het, die huis van Jakob uit 'n volk met 'n vreemde taal,
Afrikaans 1983 Toe Israel uit Egipte getrek het, toe die nageslag van Jakob getrek het, weg van die volk met die onverstaanbare taal af,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Israel uit Egipte weggetrek het, die huis van Jakob weg van die volk met 'n vreemde taal,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die volk Israel uit Egipte weggetrek het, toe die nageslag van Jakob weggegaan het van die volk wat die vreemde taal praat,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Israel uit Egipte getrek het en Jakob se mense padgegee het van daardie spul barbare af,