Psalms 113:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy laat die onvrugbare vrou huishou en 'n blye moeder van kinders wees. Prys die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Die kinderlose vrou in ’n huis maak Hy ’n gelukkige moeder van kinders. Prys die Here!
Afrikaans 1933/1953 Wat die onvrugbare van die huis laat woon -- 'n blye moeder van kinders. Halleluja!
Afrikaans 1983 Aan die kinderlose skenk Hy 'n huisgesin, sy word 'n gelukkige moeder van kinders. Prys die Here!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat aan die onvrugbare vrou van die huis 'n tuiste gee – 'n gelukkige moeder van kinders. Halleluja!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n vrou nie kinders het nie, dan laat die Here haar 'n gelukkige ma word, en sy het haar eie huisgesin. Julle moet die Here prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy laat die onmoontlike gebeur: ’n Vrou wat geen kinders kan hê nie, laat Hy swanger word. Hy verander ongeluk in blydskap. Kom loof die Here!