Psalms 113:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | sodat hy hom by vorste kan stel, ook by die vorste van sy volk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy plaas hulle by die vernames, by vernames van sy eie volk! |
| Afrikaans 1933/1953 | om hom te laat sit by die edeles, by die edeles van sy volk. |
| Afrikaans 1983 | om hom by vernames te laat sit, by die vernames van sy volk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om hulle by vooraanstaandes te laat sit, by die vooraanstaandes van sy volk, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Hy laat hom sit by die belangrike mense, by die belangrike mense van sy volk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan behandel Hy hulle soos konings. Hy laat hulle tussen belangrike mense sit. |