Psalms 113:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy laat die arme uit die stof oprig en die behoeftige uit die mishoop lig;
Afrikaans (NLV) 2011 Hy verhef die armes uit die stof en die behoeftiges van die ashoop.
Afrikaans 1933/1953 Wat die geringe uit die stof oprig, die behoeftige van die ashoop af verhef;
Afrikaans 1983 Die geringe help Hy op uit die stof, die arme laat Hy van die ashoop af opstaan
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat hulpeloses uit die stof laat opstaan, van die ashoop af behoeftiges verhef
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here tel die mens op uit die stof, die mens wat niks het nie. Hy laat die arm mens opstaan van die ashoop,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat deur ander mense vertrap is, help Hy om weer op te staan. Hy tel arm mense van die ashoop af op.