Psalms 113:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat homself verneder om te aanskou wat in die hemel en op die aarde is!
Afrikaans (NLV) 2011 Hy verneder Homself om te kyk na die hemele en op die aarde.
Afrikaans 1933/1953 wat laag neersien, in die hemel en op die aarde?
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat laag afkyk op die hemel en die aarde –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en Hy buig af om die hemel en die aarde te sien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***