Psalms 113:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie is soos die HERE onse God, wat in die hoogte woon,
Afrikaans (NLV) 2011 Wie is soos die Here ons God, Hy wat hoog woon?
Afrikaans 1933/1953 Wie is soos die HERE onse God, wat hoog woon,
Afrikaans 1983 [5-6] Wie in die hemel of op die aarde is soos die Here ons God, wat hoog woon en hier onder alles sien?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie is soos die Here, ons God, wat hoog woon,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wie is soos ons God die Here? Hy sit hoog op sy troon,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [5-6] Geen mens of volk is so sterk soos Hy nie. In die hemel of op die aarde is daar niemand soos die Here ons God nie. Hy is baie belangrik. Tog sien Hy onbelangrike en nederige mensies dadelik raak.