Psalms 113:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is hoog bo al die nasies, en sy heerlikheid bo die hemel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here is verhewe bo al die nasies; sy heerlikheid is hoër as die hemele.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE is hoog bo al die nasies; bo die hemele is sy heerlikheid.
Afrikaans 1983 Hoog bo al die nasies heers die Here, sy mag strek selfs oor die hemele.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoog bo al die nasies is die Here; bo die hemel is sy heerlikheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is hoog bo die volke, Hy is Koning van die hemel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is niemand wat soveel mag het soos die Here nie. Hy is groter as enigeen in die hemel.