Psalms 113:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die opgang van die son af tot die ondergang daarvan moet die Naam van die HERE geloof word.
Afrikaans (NLV) 2011 Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, moet die Naam van die Here geprys word.
Afrikaans 1933/1953 Van die opgang van die son tot by sy ondergang moet die Naam van die HERE geloof word!
Afrikaans 1983 Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, moet die Naam van die Here geprys word!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag, van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, die Naam van die Here geloof word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal moet die Naam van die Here prys, van waar die son opkom tot waar hy ondergaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van die môre tot die aand moet julle sy Naam loof.