Psalms 113:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geloofd sy die Naam van die HERE van nou af tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Geseënd is die Naam van die Here, nou en vir altyd.
Afrikaans 1933/1953 Laat die Naam van die HERE geprys word, van nou af tot in ewigheid!
Afrikaans 1983 Die Naam van die Here moet geloof word, nou en vir altyd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag die Naam van die Here geprys word, van nou af tot in ewigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal moet die Naam van die Here prys, nou en altyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet sorg dat mense altyd die Here prys, nou en vir altyd.