Psalms 113:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Prys die HERE. Prys, o knegte van die HERE, loof die Naam van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Prys die Here! Ja, prys Hom, dienaars van die Here. Prys die Naam van die Here!
Afrikaans 1933/1953 Halleluja! Loof, o knegte van die HERE, loof die Naam van die HERE!
Afrikaans 1983 Prys die Here! Prys, dienaars van die Here, prys die Naam van die Here!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Halleluja! Loof, diensknegte van die Here, Loof die Naam van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die Here prys! Dienaars van die Here, julle moet Hom prys, julle moet die Naam van die Here prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom loof die Here! Julle wat die Here dien, sê dankie vir Hom. Prys sy Naam!