Psalms 112:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy hart is vas, hy sal nie bang wees nie, totdat hy sy begeerte na sy vyande sien.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy voel veilig en is sonder vrees en sien die neerlaag van sy vyand.
Afrikaans 1933/1953 Samek. Vas is sy hart, hy vrees nie. Ajin. totdat hy op sy teëstanders neersien.
Afrikaans 1983 Hy voel hom veilig, hy is nie bevrees nie: hy sal die neerlaag van sy vyande aanskou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy hart is bestendig, hy is nie bang nie; uiteindelik sien hy neer op sy teenstanders.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle is nie bekommerd nie, nie bang nie, hulle weet hulle sal hulle vyande oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) is hy glad nie bang nie, want hy weet sy vyande sal tot ’n val kom.