Psalms 112:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal nie bang wees vir slegte tyding nie: sy hart is vas, vertrou op die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir slegte tyding is hy nie bang nie: hy is gerus, hy vertrou op die Here.
Afrikaans 1933/1953 Mem. Hy vrees nie vir slegte tyding nie; Noen. sy hart is gerus, vol vertroue op die HERE.
Afrikaans 1983 Vir slegte tyding is hy nie bevrees nie, hy is gerus, hy vertrou op die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir slegte tyding is hy nie bang nie; sy hart is standvastig in vertroue op die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle is nie bang om slegte nuus te kry nie, hulle vertrou dat die Here hulle sal help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Slegte nuus ontstel hom nie, want sy hand is veilig in die Here s’n. Omdat hy op die Here vertrou,