Psalms 112:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarlik, hy sal vir ewig nie wankel nie: die regverdige sal in ewige gedagtenis wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Die regverdige sal nie struikel nie, en sal altyd onthou word.
Afrikaans 1933/1953 Kaf. Want hy sal nooit wankel nie; Lamed. die regverdige sal in ewige gedagtenis wees.
Afrikaans 1983 Die regverdige sal nooit wankel nie, hy sal altyd onthou word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want hy sal nooit wankel nie. 'n Regverdige bly vir altyd in die herinnering.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want mense wat reg doen, misluk nooit, en ander mense onthou hulle vir altyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal praat daarvan. Hulle onthou hom, want hy struikel nie.