Psalms 112:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Rykdom en rykdom sal in sy huis wees, en sy geregtigheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Oorvloed en rykdom vul sy huis, sy regverdigheid duur vir altyd.
Afrikaans 1933/1953 He. Oorvloed en rykdom is in sy huis; Wau. en sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 daar is oorvloed en rykdom in sy huis. Wat hy doen, is reg en blywend:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oorvloed en rykdom is in sy huis, en sy geregtigheid hou stand vir altyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal ryk word, hulle sal baie goed hê, en hulle sal altyd reg doen aan ander mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het meer as genoeg om van te leef. Hulle doen net goed aan ander mense.