Psalms 112:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy nageslag sal magtig wees op die aarde; die geslag van die opregtes sal geseën word.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy kinders sal magtig wees op aarde; die nageslag van die opregte sal geseën wees.
Afrikaans 1933/1953 Gimel. Sy nageslag sal geweldig wees op die aarde; Dalet. die geslag van die opregtes sal geseënword.
Afrikaans 1983 Sy nageslag is 'n sterk krag in die land, die geslag van die opregte word geseën:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy nageslag sal magtig wees in die land – 'n geslag opregtes wat geseën word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy nageslag sal belangrike mense wees in die land. Dit sal goed gaan met die nageslag van eerlike mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle nageslag is baie groot. Die Here se goedheid is by sulke mense oral waar hulle gaan.