Psalms 112:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Prys die HERE. Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees, wat 'n groot behae het in sy gebooie.
Afrikaans (NLV) 2011 Prys die Here! Geseënd is hy wat die Here dien, hy wat met groot vreugde sy gebooie onderhou.
Afrikaans 1933/1953 Halleluja! Alef. Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees, Bet. wat 'n groot welbehae in sy gebooie het.
Afrikaans 1983 Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien, wat al sy vreugde vind in die gebooie van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Halleluja! Gelukkig is die mens wat ontsag het vir die Here, wat groot vreugde vind in sy gebooie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die Here prys. Dit gaan goed met iemand wat die Here dien en wat baie lief is om te doen wat die Here sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Prys die Here! Die gelukkigste mense op aarde is hulle wat groot respek vir die Here het, wat met blydskap luister na alles wat die Here sê.