Psalms 111:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die werke van sy hande is waarheid en oordeel; al sy gebooie is seker.
Afrikaans (NLV) 2011 Alles wat Hy doen, is waar en reg, en al sy voorskrifte is betroubaar.
Afrikaans 1933/1953 Mem. Die werke van sy hande is trou en reg; Noen. al sy bevele is betroubaar.
Afrikaans 1983 Wat Hy doen, getuig van trou en reg, al sy voorskrifte staan vas,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die werk van sy hande is betroubaar en reg. Betroubaar is al sy opdragte,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy bly altyd dieselfde, en alles wat Hy doen, doen Hy reg. Sy wette verander nooit nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here is getrou. Hy tree reg op. Alles wat Hy doen, getuig daarvan. Alles wat Hy sê, kan ’n mens maar glo.