Psalms 111:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het sy wonderwerke laat dink: genadig en barmhartig is die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy wonders sal altyd onthou word. Genadig en barmhartig is ons Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | Sajin. Hy het vir sy wonders 'n gedagtenis gestig; Get. die HERE is genadig en barmhartig. |
| Afrikaans 1983 | Hy sorg dat sy magtige dade nie vergeet word nie. Genadig en barmhartig is die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het bewerk dat sy wonders onthou word. Genadig en barmhartig is die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy laat ons dink aan sy wonderwerke. Die Here is goed vir mense wat swaarkry, Hy is genadig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sorg dat mense die wonderlike dinge onthou wat Hy doen. Hy het ’n goeie hart. Hy gee graag vir ons goeie dinge. Hy voel gou jammer vir iemand. |