Psalms 111:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy werk is eerbaar en heerlik, en sy geregtigheid is tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Heerlik en vol majesteit is sy werke. Sy geregtigheid hou vir altyd stand.
Afrikaans 1933/1953 He. Sy dade is majesteit en heerlikheid; Wau. en sy geregtigheid bestaan tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Sy dade is vol majesteit en luister, sy trou staan vir altyd vas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vol luister en glansrykheid is wat Hy doen, en sy geregtigheid hou stand vir altyd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy werk is soos die werk van 'n koning, Hy doen altyd reg aan mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat die Here doen, is te groot om te verstaan; dit is te wonderlik om te beskryf. Hy doen altyd net die regte dinge.