Psalms 111:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die werke van die HERE is groot, gesoek onder almal wat daarin behae het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die dade van die Here is groot! Almal wat daaroor bly is, dink hieroor na. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gimel. Die werke van die HERE is groot; Dalet. nagespeur word hulle deur almal wat daar 'n welbehae in het. |
| Afrikaans 1983 | Die werke van die Here is groot, almal wat daarin vreugde vind, dink daaroor na. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Indrukwekkend is die werke van die Here, 'n bron van nadenke vir almal wat vreugde daarin vind. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het groot dinge gedoen. Almal wat bly is oor wat Hy gedoen het, onthou dit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here doen baie groot dinge, dit laat jou so klein voel. Elkeen wat opgewonde is oor wat Hy doen, sal aanmekaar daarvan praat en dink. |