Psalms 111:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Prys die HERE. Ek wil die HERE loof met my hele hart, in die vergadering van die opregtes en in die vergadering.
Afrikaans (NLV) 2011 Prys die Here! Met my hele hart wil ek die Here loof in die vergadering van die gemeente, in die byeenkoms van die opregtes.
Afrikaans 1933/1953 Halleluja! Alef. Ek wil die HERE loof van ganser harte; Bet. in die kring van die opregtes en in die vergadering.
Afrikaans 1983 Prys die Here! Met my hele hart wil ek die Here loof in die samekoms van die opregtes, in die gemeente.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Halleluja! Ek wil die Here prys met my hele hart, in die kring van opregtes en in die byeenkoms.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die Here prys. Ek wil vir die Here dankie sê in die gemeente, in die vergadering van mense wat eerlik lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom prys die Here! Ek wil vir die Here dankie sê met alles wat ek het. In die gemeente, by eredienste, in klein groepe, by bidure, ja, by enige byeenkoms van sy kinders wil ek Hom prys.