Psalms 110:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal uit die spruit drink op die pad; daarom sal hy die kop ophef.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Hy sal Hom verkwik uit die spruite langs die pad, want Hy sal seëvierend wees.
Afrikaans 1933/1953 Uit die stroom sal Hy drink op die pad; daarom sal Hy die hoof ophef.
Afrikaans 1983 Die koning drink water uit die stroom langs die pad, hy sal die oorwinning behaal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op pad drink hy uit die spruit; daarom sal hy sy hoof hoog hou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning sal water drink uit die stroom langs die pad, en dan sal hy sy vyande oorwin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar ons koning sal langs ’n stroompie water kan ontspan en daarvan drink, want hy het gewen.