Psalms 110:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal oordeel onder die nasies, Hy sal die plekke vul met die lyke; hy sal die hoofde oor baie lande laat wond. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal die nasies oordeel en hulle dooies sal oral lê. Hy sal hulle leiers verpletter oor die hele aarde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy sal 'n strafgerig hou onder die nasies; Hy maak dit vol dooie liggame; Hy verbrysel 'n hoof oor 'n groot land. |
| Afrikaans 1983 | Hy straf die nasies, Hy verdelg hulle leiers, Hy laat die wêreld vol lê van hulle lyke. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onder die nasies voltrek hy die vonnis – dit is vol lyke; hy verpletter hoofde oor 'n groot gebied. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal die Regter van die volke wees, Hy sal die hele aarde volmaak met hulle lyke, Hy sal die leiers oorwin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Of dit nou belangrike heersers met baie mense is, dit maak nie saak nie. Die lyke van jou vyande en hulle leiers sal gesaai lê. |