Psalms 110:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE aan jou regterhand sal konings verslaan op die dag van sy toorn.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here staan aan u regterhand. Op die dag van sy toorn sal Hy konings verpletter.
Afrikaans 1933/1953 Die Here aan u regterhand verbrysel konings op die dag van sy toorn.
Afrikaans 1983 Die Here gee u die oorwinning, Hy verdelg konings die dag as Hy sy toorn laat losbreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My Heer, die een aan u regterhand verpletter konings op die dag van sy toorn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal langs jou wees, Hy sal konings oorwin wanneer Hy kwaad is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sal jou laat wen. As Hy kwaad word, verbrysel Hy jou vyande.