Psalms 110:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE het gesweer en sal dit nie bekeer nie: U is 'n priester vir ewig volgens die orde van Melgisedek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het ’n eed afgelê en sal dit nie herroep nie: “Jy is priester vir altyd, volgens die orde van Melgisedek.”
Afrikaans 1933/1953 Die HERE het gesweer, en dit sal Hom nie berou nie: U is priester vir ewig volgens die orde van Melgis,dek.
Afrikaans 1983 Die Here het 'n eed afgelê en Hy sal dit nie herroep nie: “Jy sal altyd priester wees in die priesterorde van Melgisedek.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het 'n eed afgelê en Hy sal nie spyt wees nie: “Jy is priester vir altyd volgens die orde van Melgisedek.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het belowe, en dit sal so wees: Jy self sal altyd 'n priester wees soos Melgisedek 'n priester was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het ’n belofte gemaak waaroor Hy nie spyt sal wees nie: “Jy sal My op ’n wonderlike wyse dien, soos Melgisedek.”