Psalms 110:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE sal die roede van jou sterkte uit Sion stuur; heers te midde van jou vyande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit Sion sal die Here u heerskappy uitbrei; u sal heers oor u vyande. |
| Afrikaans 1933/1953 | U magtige septer sal die HERE uitstrek uit Sion en sê: Heers te midde van u vyande. |
| Afrikaans 1983 | As die Here die septer, simbool van u mag, uit Sion aan u oorhandig, heers dan oor u vyande! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit Sion stuur die Here jou magtige septer: “Heers te midde van jou vyande! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is in Sion, Hy sal jou help om 'n sterk koning te wees. Hy sê: “Jy moet regeer oor jou vyande.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sal uit Sion jou koninklike mag laat voortrol: heers dan oor jou vyande. Jou mense sal graag in die oorlog saam met jou kom veg. |