Psalms 11:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE is in sy heilige tempel, die troon van die HERE is in die hemel: sy oë kyk, sy ooglede beproef, die mensekinders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die Here is in sy heilige tempel; die Here se troon is in die hemel. Noukeurig kyk Hy na elke ding. Hy toets die mensdom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE is in sy heilige paleis; die troon van die HERE is in die hemel; sy oë sien, sy ooglede toets die mensekinders. |
| Afrikaans 1983 | Die Here is in sy heilige tempel! Die Here is op sy troon in die hemel! Sy oë is oop, sy oë keur die mensekinders. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here is in sy •heilige paleis, die Here – in die hemel is sy troon. Sy oë sien; sy blik toets die mensekinders. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ek sê: Die Here is in sy gewyde tempel, Hy is in die hemel waar sy troon staan, en Hy sien die mense, Hy kyk wat hulle doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is in sy woonplek. Hy regeer uit die hemel oor alles. Hy kyk wat mense doen en toets hulle optrede. |