Psalms 11:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As die fondamente vernietig word, wat kan die regverdige doen? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer die fondamente van wet en orde inmekaartuimel, wat kan die regverdiges dan doen?” |
| Afrikaans 1933/1953 | As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen? |
| Afrikaans 1983 | As die fondamente ondermyn word, wat kan die regverdige daaraan doen?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As die fondamente afgebreek word, wat kan 'n regverdige dan doen?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle vra: “Wat kan 'n mens doen wat reg wil lewe? Daar is niks meer wat vas staan nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle doen dit wanneer niemand hulle sien nie. Mense wat reg lewe, is magteloos teen hulle. |