Psalms 109:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat sy kinders wese wees en sy vrou 'n weduwee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag sy kinders wese word en sy vrou ’n weduwee; |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat sy kinders wese word en sy vrou 'n weduwee; |
| Afrikaans 1983 | Mag sy kinders wees word, sy vrou 'n weduwee! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag sy kinders vaderloos word en sy vrou 'n weduwee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy kinders moet weeskinders word, en sy vrou moet 'n weduwee word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy kinders moet weeshuis toe gaan. Daar moet niks wees wat sy weduwee kan erf nie. Sy moet stoksielalleen agterbly. |