Psalms 109:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wanneer hy geoordeel word, laat hom veroordeel word, en laat sy gebed sonde word.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer hy geoordeel word, laat hy skuldig bevind word, en sy gebede as sonde gereken word.
Afrikaans 1933/1953 As hy geoordeel word, laat hom as skuldige uitgaan, en laat sy gebed sonde word.
Afrikaans 1983 sorg dat hy skuldig bevind word, laat selfs sy gebed teen hom tel as 'n misdaad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer die beslissing oor hom gegee word, moet hy as 'n skuldige na vore tree; sy gebed moet hom as sonde toegereken word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Regter moet sê dat hy skuldig is, die regter moet sê dat sy gebed ook sonde is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy lewe moet vir hom ’n nagmerrie wees. Wanneer hy voor die hof kom, moet hy geen kans hê nie. Die regter moet hom dadelik skuldig bevind. As hy bid, laat dit selfs as ’n misdaad gereken word.