Psalms 109:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Stel 'n goddelose oor hom aan, en laat die Satan aan sy regterhand staan.
Afrikaans (NLV) 2011 Stel ’n bose persoon aan teen hom en ’n aanklaer aan sy regterkant.
Afrikaans 1933/1953 Stel 'n goddelose oor hom en laat 'n teëstander staan aan sy regterhand.
Afrikaans 1983 “Stel 'n misdadiger aan as sy regter, laat een wat vyandig is, hom aankla;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sê: “Stel 'n goddelose teen hom aan, laat 'n aanklaer aan sy regterkant staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sê: “Jy moet iemand kies en aanstel, iemand wat self verkeerd doen. Daardie persoon moet langs hom kom staan en hom beskuldig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sê: “Laat hy in die hof voor ’n regter beland wat self ’n misdadiger is. Laat sy vyand sy aanklaer wees.