Psalms 109:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vir my liefde is hulle my teëstanders, maar ek gee myself oor aan gebed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As antwoord op my liefde is hulle my aanklaers, en dit terwyl ek vir hulle bid! |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir my liefde behandel hulle my vyandig, terwyl ek tog gedurig bid. |
| Afrikaans 1983 | My liefde beantwoord hulle met vyandskap, en dit terwyl ek nog altyd vir hulle gebid het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In antwoord op my liefde is hulle vyandig teenoor my, en dit terwyl ek in gebed is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek was lief vir hulle en ek het vir hulle gebid, maar hulle beskuldig my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is hulle vriend, maar hulle is onbeskof met my. Hulle gooi my liefde in my gesig terug. Tog hou ek aan om vir hulle te bid. |