Psalms 109:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy sal staan aan die regterhand van die arme, om hom te red van die wat sy siel veroordeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Want Hy staan langs die behoeftige, gereed om hom te red van hulle wat veroordeel.
Afrikaans 1933/1953 want Hy staan aan die regterhand van die behoeftige om hom te verlos van die wat hom veroordeel.
Afrikaans 1983 want Hy staan by die arme en red hom van dié wat hom ter dood wil veroordeel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want Hy staan aan die regterkant van die behoeftige om hom te verlos van hulle wat oor sy lewe wil beslis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want Hy help die mens wat niks het nie. Die Here red hom wanneer mense hom oordeel en sê dat hy skuldig is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy help almal wat sy hulp nodig het! Hy help mense teen skurke wat ander seermaak.