Psalms 109:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het my ook omsingel met woorde van haat; en sonder oorsaak teen my geveg het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle omring my met woorde van wraak en sonder rede val hulle my aan. |
| Afrikaans 1933/1953 | en my met woorde van haat omring; ja, hulle het my sonder oorsaak beveg. |
| Afrikaans 1983 | met woorde vol haat tref hulle my van alle kante, sonder enige rede val hulle my aan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met woorde van haat omsingel hulle my; hulle val my sonder rede aan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sê dit omdat hulle my haat. Ek het niks verkeerd gedoen nie, maar hulle baklei met my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit wat hulle sê, kan ’n mens sien dat hulle niks van my dink nie. Hulle baklei sommer vir niks met my. |