Psalms 109:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | sodat hulle kan weet dat dit U hand is; dat U, HERE, dit gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat hulle sien dat dit u werke is, dat U dit self gedoen het, Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat hulle kan weet dat dit u hand is: U, o HERE, het dit gedoen. |
| Afrikaans 1983 | dat mense kan weet dat dit u hand is, U, Here, wat dit gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat hulle kan weet dat dit u hand is, dat U, Here, dit gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat my beskuldig, moet weet dat dit U is wat dit sleg laat gaan met my, Ú het hierdie dinge aan my gedoen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense moet sien dat U hulle uit die moeilikheid gehelp het. |