Psalms 109:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het ook vir hulle 'n smaad geword; toe hulle na my kyk, het hulle hul hoofde geskud.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense spot met my; as hulle my sien, skud hulle die kop.
Afrikaans 1933/1953 En,k het vir hulle 'n smaad geword; as hulle my sien, skud hulle hul hoof.
Afrikaans 1983 Ek het die spot van die mense geword; hulle kyk met veragting na my en knik met voldoening die kop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En ek, ek het vir hulle 'n bespotting geword; wanneer hulle my sien, skud hulle die kop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat my beskuldig, spot my, hulle is bly wanneer hulle sien wat met my gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As hulle my sien, maak hulle ’n gek van my. Hulle haat my, en hulle is bly as dit sleg met my gaan.