Psalms 109:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My knieë is swak van vas; en my vlees vergaan van vet.
Afrikaans (NLV) 2011 My knieë is swak omdat ek vas; ek is net vel en been.
Afrikaans 1933/1953 My knieë knik van vas, en my vlees het maer geword, sonder vet.
Afrikaans 1983 My knieë knak al soos ek gevas het, my liggaam is uitgeteer en maer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My knieë gee mee sonder dat ek vas; my liggaam is uitgeteer, sonder olie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het nie kos om te eet nie, my knieë is swak en ek is maer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My bene vou onder my in. Ek kan nie meer eet nie. Ek is maer. Daar is geen vet meer aan my nie. Slegte mense het op my getrap en my beledig.