Psalms 109:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is weg soos 'n skaduwee as dit daal; ek word op en af geslinger soos 'n sprinkaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos ’n skadu wat lank word, so kwyn ek weg. Ek is soos ’n sprinkaan wat afgeskud word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek gaan heen soos 'n skaduwee as dit lank word; ek is afgeskud soos 'n sprinkaan. |
| Afrikaans 1983 | Soos 'n skaduwee wat lank word, is my einde naby, en ek word weggevee soos 'n sprinkaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos 'n skaduwee wat lank word, gaan ek heen; ek word afgeskud soos 'n treksprinkaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is besig om te verdwyn soos 'n skaduwee wat lank word, soos 'n sprinkaan wat afval wanneer iemand dit afskud van sy klere. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is besig om stadig dood te gaan. Daar is niks waaraan ek kan vashou nie. |